Tom Holland | |
Holland in 2016
| |
Geboortenaam | Thomas Stanley Holland |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1996 Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Ouers | Dominic Holland |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thomas Stanley Holland (gebore 1 Junie 1996)[1] is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Spider-Man in die Marvel rolprente, hy het die rol al in vyf rolprente gespeel: Captain America: Civil War (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), Avengers: Infinity War (2018), en in Avengers: Endgame en Spider-Man: Far From Home (altwee 2019). Tom Holland is een van die kortste akteurs in hollywood met 'n hoogte van 1,73 meter. [2]